Reünie klerasie

Bestellings vir die BTK se buff (R50,00) kan hier geplaas word. Die buff (rooi nekdoek) is beskikbaar by die BTK se kantoor in die Neelsie (Stellenbosch) of by die Argief (Noordwal-Wes 1, Stellenbosch). Of kontak vir Lydia: Kontak
Die BTK is nie vir BTW geregistreer nie.  Hierdie prys is dus die volle prys.