Yearly Archives: 1999

Reccie Skets – Gorge(!)/Knysna Gala

Opgedra aan Colyn en Corné!

Vrydagmiddag in die kantoor begin Corné sommer klaar om voorspaak te maak vir die groot Quote Page, deur vir Karen te probeer wys maak dat sy blaf erger is as sy byt.

Vrydagaand na heerlike aandete van sop en bood, eet ons vrugteslaai, met kwepers, tot Corné se verligting vind hy hiermee saam uit wat die in die bottel (konfyt) was wat sy ma vir hom gestuur het. Continue reading