Gelees voor die sluitingsvergadering van die Berg- en Toerklub 29 November 1933
Dames en Here,
Dit is vir my ‘n genoeë om hier kortliks verslag te doen van die aktiwiteite van die klub gedurende die afgelope jaar. Dit was ‘n jaar van voorspoed en alle organisasie masjinerie het glad geloop.